Wilkos Boerdery
Wilkos Boerdery is ’n familieboerdery net 30 km buite Potchefstroom wat plaasvars kwaliteit lamvleis direk aan huishoudings en families regoor Noordwes en Gauteng voorsien.
Gestig deur twee broers, Willem en Kosie, is Wilkos gebou op die eenvoudige beginsel dat goeie vleis, eerlike pryse en betroubare diens altyd hand aan hand moet gaan.
Ons spesialiseer in:
Heel lam bokse
Halwe lam bokse
Familie 5kg lam bokse
Skaapwors
Vakuumverpakte vars of gevriesde vleisopsies
Elke bestelling word professioneel verpak en direk vanaf die plaas voorberei om varsheid, kwaliteit en waarde vir geld te verseker.
By Wilkos glo ons dat kliënte nie net vleis koop nie - hulle koop die gerief van ’n vol vrieskas, die sekerheid van gehalte en die gemak om altyd braaivleis binne bereik te hê.
Ons voorsien weeklikse bestellings met aflewerings in:
Potchefstroom, Klerksdorp, Parys, Rustenburg, Pretoria, Johannesburg en die Vaaldriehoek.
Wilkos Boerdery bring plaasvars lamvleis direk van die boerdery na jou tafel - eenvoudig, smaaklik en betroubaar.
Ons wil kos op jou tafel sit.
GENERAL BUSINESS KEYWORDS (for discoverability)
Plaasvars lamvleis
Lamvleis direk vanaf die plaas
Vakuumverpakte vleispakkette
Familie vleisbokse
Skaapvleis te koop
Skaapwors bestellings
Bulk vleis pakkette
Plaas tot tafel vleisverskaffer
Vars of gevriesde lamvleis
Kwaliteit vleis teen goeie pryse
DIRECT ORDERING & DELIVERY KEYWORDS
Weeklikse vleis bestellings
Lamvleis aflewering Potchefstroom
Lamvleis aflewering Klerksdorp
Lamvleis aflewering Pretoria
Lamvleis aflewering Johannesburg
Plaasvleis aflewering Noordwes
Bestel vleis vir jou vrieskas
Braaivleis pakkette direk van die plaas
SEARCH FOR WILKOS BOERDERY
Beste plaasvars lamvleis naby my
Lamvleis pakkette Potchefstroom
Skaapvleis direk vanaf boerdery
Bulk vleis bestellings Noordwes
Familie braaivleis bokse
Vakuumverpakte lamvleis Gauteng
Plaas tot tafel vleisverskaffer Suid-Afrika
Kwaliteit skaapvleis teen boerdery pryse
066 175 2284 | wkblammers@gmail.com
